Vermeende swendelaar doen Woensdag aansoek vir borg
Loading player...
Die vermeende swendelaar, Annica van Staden, sal Woensdag in Lydenburg vir bortog aansoek doen.
Sy het verlede week saam met haar medebeskuldigde, Fotoboy Makua, die eienaar van 'n sekuriteitsmaatskappy, in Middelburg verskyn op klagte van bedrog en geldwassery.
Volgens kaptein Dineo Sekgotodi is Makua borg van sewe-duisend-Rand toegestaan.
Die saak in Middelburg is uitgestel tot 1 Junie vir verdere ondersoek.