Penreach open Makerspace-sentrum
Loading player...
Die Penreach Shalamuka Steam-sentrum se Makerspace-fasiliteit is verlede week amptelik in gebruik geneem waar wetenskap, tegnologie, ingenieurswese, kuns en wiskunde gekombineer word.
Penreach se uitvoerende hoof, Susanna Oosthuizen, sê die onderwys van die toekoms gaan oor kritiese denke, kommunikasie, samewerking en kreatiwiteit om kinders voor te berei om in die 21ste eeu te kan floreer.