FOR SA - Vryheid van geloofs wetsontwerpe waaraan tans aandag gegee word

Loading player...
Annelie gesels met Daniela Ellerbeck, ‘n prokureur en die regsadviseur by Freedom of Religion South Africa (alom bekend as FOR SA). FOR SA werk in die veld van geloofsvryheid om my en jou reg tot geloofsvryheid te beskerm. Ons gesels vandag oor FOR SA se “Virtual Roadshow” wat die 8ste Junie plaas vind – waaroor dit gaan, hoe om te registeer ens. en dan ook oor van die wetsontwerpe wat FOR SA onlangs kommentaar op ingestuur het.
24 May 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Oppinuus - Meta saak

Annelie gesels met advokaat Tanya de Villiers oor die META (Facebook, Instagram, whatsapp en Threads) en Youtube hofsaak wat bevind het die platforms het weggesteek hoe verslawend hul platforms is en dit selfs aangemoedig het.
2 Apr 9 min

Kerkstraat band

Die band Kerkstraat kuier op Mirrag by Annelie om te gesels oor hulle nuwe enkelsnit "MK dae"
24 Mar 25 min

Lifesaving SA oor waterveiligheid

Winston A Meyer die President van Lifesaving SA gesels met Annelie so voor wêreld water dag oor Lifesaving SA se werk rondom water veiligheid
20 Mar 9 min