Baanbrekerswerk maak leer pret ook
Loading player...
Die Penryn Prep Online School het vroeër die jaar operasioneel geraak vir grade vier tot sewe.
Dit gebruik interaktiewe tegnologie en die curriculum kombineer CAPS, IEB, en Cambridge.
Nicole Dos Santos, Penryn Prep Online se hoof van departement, sê vandag se kinders moet voorberei word vir die werkplek van more, wat heel anders daar uit sal sien as waaraan mense vandag gewoond is.