Valke soek vermeende dwelmhandelaar
Loading player...
Die Valke is op soek na ‘n vermeende dwelmhandelaar wat versuim het om gister in die hof te verskyn.
Mayibongwe Masina is in April verlede jaar saam met twee ander mans betrap met dagga ter waarde van 12-duisend-Rand.
Kaptein Dineo Sekgotodi sê Masina en Sizwe Mkhonza was passasiers in die kar. Hulle is gearresteer en op borgtog vrygelaat.