Publiek aangemoedig om betrokke te raak teen wysigingswet op wapens
Loading player...
Voorgestelde wysigings aan die vuurwapenwet wat mense sal verhoed om vir selfverdediging ‘n lisensie te bekom, het wapeneienaars warm onder die kraag.
Christo Botha van Aim Training Academy in Witrivier sê die voorstelle is absurd.
Hy is bekommerd dat dit deurgevoer kan word, maar wys daarop dat die publiek dit teë kan staan.
Botha het mense sterk aangeraai om betrokke te raak. Landwyd het meer as 22-duisend mense reeds ‘n versoekskrif daarteen onderteken.