Sabie dreig Thaba Chweu met regsaksie oor riool en water
Loading player...
Die Sabie-belastingbetalersvereeniging sal voortaan regstappe gebruik om Thaba Chweu-munisipaliteit te dwing om beter dienste te lewer.
Gwilym Rees sê riool en water is hul grootste fokus.
Die dorp se rioolwerke funksioneer reeds meer as 'n jaar nie ten volle nie, en daar is nie genoegsame pompe om watervoorsiening te verseker nie. .
In uitbreiding 10 is ‘n nuwe reservoir opgerig, maar hulle wag al vier jaar vir pompe om daar geïnstalleer te word.