Sanparke waarsku oor nuwe kontrolepunte
Loading player...
Sanparke is besig om kontrolepunte in die Suide van die Krugerwildtuin op te stel.
Dit is bedoel om areas beter te beheer ten einde renosterstropery te bekamp.
Wildtuin-woordvoerder, Ike Phaahla, sê hulle besef dit kan toeriste verontrief, maar die militêre polisie en toerisme-monitors is instruksie gegee om vriendelik te wees.
Hy sê hulle kon tot dusver hul teenstropery-bedrywighede buite die publieke oog uitvoer, maar dit is nie meer moontlik nie.