Thaba-Chweu stop onwettige heffings op krag
Loading player...
Thaba Chweu-munisipaliteit het onderneem om die onwettige fooie wat herverkopers van elektrisiteit in die area hef, stop te sit.
Volgens ‘n kennisgewing is dit onwettig vir verkopers om ekstra geld te vra wanneer verbruikers elektrisiteit koop.
DA-raadslid, Comfort Sibiya, het die besluit verwelkom.
Hy voeg by dat inwoners wat agter is met hul rekeninge nie outomaties die helfte minder krag moet ontvang nie, maar slegs as hulle nie betalings-ooreenkomste met die munisipaliteit aangegaan het nie.