Royal Hotel sluit glo eersdaags sy deure

Loading player...
Die historiese Royal Hotel in Pilgrim’s Rest gaan volgens berigte gesluit word.
Die waarnemende uitvoerende hoof van MRTT het onlangs vir die staande komitee oor openbare rekeninge gesê dat die raad dié besluit geneem het omdat die honderd-sewe-en-twintig-jarige hotel nie finansieël volhoubaar is nie.
Sy verliese het glo in 2019/20 met meer as drie-honderd persent gegroei.
Die DA se Bosman Grobler sê die LUR vir openbare werke moet ingryp om die 55 werksgeleenthede daar te red.
1 Jun 2021 8AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Pumas soek tuis halfeind in SA Beker

Die Airlink Pumas het die Boland Kavaliers Sondag by Mbombela-stadion met 38-31 geklop in 'n riller wat agt drieë opgelewer het in die SA Beker. Dit plaas hulle, met 33 punte, tweede op die punteleer na Griekwas met 40 met die Cheetahs in derde plek met 30 punte. met slegs…
5 May 5AM 9 min

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min