Graskop oorweeg regsaksie teen TCM oor tariewe
Loading player...
Die Graskop-belastingbetalersvereniging sê hulle ondersoek watter regstappe hulle kan neem teen Thaba Chweu-munisipaliteit.
Volgens voorsitter, Lance Gibson, sal inwoners vanaf 1 Julie, wanneer die nuwe finansiële jaar afskop, 70 persent van die kontant vir hul kragaankope aan die munisipaliteit verbeur, sodat hulle hul skuld aan Eskom kan betaal.
Dit beloop al meer as een-miljard-Rand.
Gibson sê dit is diefstal.