
Legendariese sanger Carike Keuzenkamp gesels oor oomblik toe sy COVID-19-inenting ontvang
Loading player...
"Ons is so bly ons het dit gekry - ons het die regte ding gedoen." Die legendariese sanger Carike Keuzenkamp het meer gedeel oor die oomblik toe sy die COVID-19-entstof ontvang het.