
Emosionele Brümilda van Rensburg, Leon Schuster en David Rees bring hulde aan Shaleen Surtie-Richards
Loading player...
Suid-Afrika is in rou na die skielike dood van die ikoniese aktrise, Shaleen Surtie-Richards.