E-leer groot prioriteit vir onderwysdepartement die jaar
Loading player...
Mpumalanga se onderwysdepartement het 'n groot inkorting in hul begroting vir hierdie finansiële jaar gesien.
LUR vir onderwys, Bonakele Majuba, sê openbare-private vennootskappe is van kardinale belang in die bevordering van e-leer, iets waarvoor hulle baie dankbaar is.
Na 'n vlaag inbrake by skole wat die tegnologie geteiken het, het hy 'n beroep gedoen op gemeenskappe om dit eerder te beskerm.