Lunch Punch: Shaleen Surtie-Richards kort terugblik

Loading player...
Die geliefde aktrise Shaleen Surtie-Richards se liggaam is Maandagoggend op 66-jarige ouderdom in ‘n gastehuis in Kaapstad gevind. Hier is ‘n kort terugblik na een van haar gesprekke met GROOTfm tydens die ‘re-run’ van die immergewilde teaterproduksie “Fiela Se Kind” wat ‘n paar jaar gelede weer deur Lefra Produksies op die planke gebring is. Sy het veral ‘n huishoudelike naam geword vir die vertolking van haar rol as Nenna in Egoli, plek van goud. Rus in vrede Shaleen, ons sal jou altyd onthou vir jou oneindige talent en lewensgroot persoonlikheid.
7 Jun 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min