Nadia Vorster sê: ‘Jy is perfek net hoe jy lyk’

Loading player...
Die sanger Nadia Vorster het in Maroela Media se ateljee kom kuier en met Esté Meyer Jansen gesels oor selfliefde, selfbeeld en hoe ʼn verhouding met God dit kan verander. Bly ingeskakel want die onderhoud word uitgespeel met die snit “Hoe jy lyk”.
11 Jun 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min