Luister: Wenke vir eerste huiskopers se soekproses

Loading player...
Maroela Media gesels weer met Francois Janse van Rensburg, die skrywer van die boek "The Property Buying Process in South Africa". Francois gee wenke vir die soekproses van jou eerste eiendom, verduidelik wie almal betrokke is by die aankoop van jou huis en gee meer inligting oor die verskillende soorte eiendomme wat ʼn eerste huiskoper kan aanskaf.
11 Jun 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min