Covid-19-gevalle tel geleidelik op in Mbombela
Loading player...
Die derde golf van Covid-19-infeksies het nog net in Mbombela begin - en ‘n groter impak word later verwag.
Dokter Kim Faure van die Mediclinic-groep, sê Mpumalanga - en Mediclinic Nelspruit - toon wel ‘n geleidelike toename in gevalle.
Sy voeg by dat die hospitaal onder druk is, maar steeds kapasiteit het om alle pasiënte te help.