Kom ons gesels oor huispryse, verbande, lenings en koopkontrakte

Loading player...
Hoe weet jy die verkoper se prys vir daardie eiendom waarop jy jou oog het, is geregverdig? Dit is een van die vrae wat Francois Janse van Rensburg beantwoord in Maroela Media se gesprekreeks wat fokus op eerste huiskopers.
18 Jun 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min