Beloning vir inligting oor verdagtes wat motorbande beskadig
Loading player...
TRACN4 het ‘n 10-duisend-Rand belonging uitgeloof vir inligting wat tot die suksesvolle vervolging van oortreders sal lei wat sogenaamde "tyre spiking" doen.
Voorwerpe word in die pad geplaas om voertuie te beskadig wat motoriste forseer om te stop en hulle word dan beroof.
Solange Soares sê dit is nie uniek aan die N4 nie, en TRAC het nie wetstoepassinggesag nie, maar hulle wil mense help beskerm.
Enige fluitjieblasers met inligting van 082-900-2447 bel.