
Luisteraars deel Covid-nagmerrie: Chris Botha vertel
Loading player...
Suid-Afrika het Woensdag ‘n allemintige 17 493 nuwe Covid-19 gevalle aangeteken, waarvan 62% in Gauteng is. In Mpumalanga is 826 nuwe gevalle die afgelope 24 uur bevestig.
Chris Botha (56) van Witrivier vertel hoe siek hy en sy vrou onlangs was met die siekte.
Chris Botha (56) van Witrivier vertel hoe siek hy en sy vrou onlangs was met die siekte.