
Luisteraars deel verhale oor Covid-nagmerrie: Willa de Jager vertel
Loading player...
Positiewe gevalle van Covid-19 neem al hoe vinniger toe in Mpumalanga. Die meeste gevalle in die provinsie is tot dusver in Mbombela aangeteken met meer as 18 000.
Willa de Jager (56) van Mbombela vertel hoe verras sy was met die goeie sorg wat sy by Rob Ferreira-hospitaal ontvang het.
Willa de Jager (56) van Mbombela vertel hoe verras sy was met die goeie sorg wat sy by Rob Ferreira-hospitaal ontvang het.