
Luisteraars deel verhale van Covid-nagmerrie: Réhann Coetzee
Loading player...
Réhann Coetzee (51) is behoorlik platgetrek deur hierdie virus. Hy sê mense moet dit ernstig opneem en hy sal die inenting teen dit ontvang sodra hy kan, want Covid-19 wil hy nooit weer hê nie.