
Luisteraars deel verhale oor Covid-nagmerrie: Frieda Visagie vertel
Loading player...
Die oud-Laevelder Frieda Visagie het vroeër die jaar haar suster weens Covid-19 verloor. Sy was self baie siek verlede jaar en het haarself mettertyd uit die hospitaal ontslaan.
Sy vertel dit was ‘n vreesaanjaende ervaring.
Sy vertel dit was ‘n vreesaanjaende ervaring.