Luisteraars deel verhale oor Covid-nagmerrie: Monique O’Reilly
Loading player...
Monique O’Reilly (35) van Komatipoort herstel tans nog van Covid-19 nadat sy verlede week positief daarvoor getoets het.
Sy sê sy en haar 17-jarige sussie was baie sieker weens die siekte as haar man en skoonpa, wat nie net ouer as hulle is nie, maar ook onderliggende siektes het.