Om die draak te steek
Loading player...
Waarom sê ons jy kan die dráák met iemand steek? En wat op aarde is die
kluts wat jy so maklik kan kwyt raak? Op Afrikaans.com se webwerf is
pragtige visuele uitbeeldings van 'n hand vol Afrikaanse idiome. Su-an en
Gerhard gesels oor 'n paar hiervan, asook waar enkeles vandaan kom.