
Die Losgemaal Britse & Ierse Leeus Reeks - Episode 2: Kobus Wiese
Loading player...
Hein en Cappie hervat ons Britse en Ierse Leeus reeks met die 2de van 9 episodes, waar hulle saam Wêreldbeker Kampioen en voormalige Transvaal legende Kobus Wiese gesels oor sy tyd in 1997 teen die bekende toerspan, asook die vooruitsigte van hul 1ste wedstryd hierdie naweek op Emirates Airline Park.