
Vlak 4 van inperking: So raak dit Rooikat Liquors
Loading player...
Johan Breytenbach van Rooikat Liquors voel dat, uit ‘n simpatieke oogpunt vir slagoffers van die virus, dit die regte besluit is om na vlak vier van inperking terug te keer - hoewel dit báie sleg vir die drankbedryf is. Hulle kyk moontlik nou, vir die eerste keer sedert inperking in Maart verlede jaar begin het, na afleggings.