Boere vra dat bye as lewende hawe geklassifiseer word
Loading player...
Byeboere vra die regering om wetgewing te wysig sodat dié insekte tot lewende hawe verklaar word.
Inge Lotter, voorsitter van die Laeveldse byeboervereniging, verduidelik dat die diefstal en plundering van byekorwe dan as veediefstal beskou sal word met veel ernstiger gevolge vir misdadigers.
Sy sê die land se voedselsekerheid hang daarvan af.