Nuwe polisiekommissaris vir Mpumalanga aangestel
Loading player...
Luitenant-generaal Semakaleng Daphney Manamela het vandag as die nuwe polisiekommissaris vir Mpumalanga in haar pos begin.
Sy het meer as 26 jaar se ervaring in die polisiediens in Gauteng en Mpumalanga en is besig met haar meestersgraad in openbare administrasie.
Luitenant-generaal Thembisile Patekile se aanstelling as polisiekommissaris in die Wes-Kaap is ook vandag aangekondig.
Die nasionale kommissaris, luitenant-generaal Khehla John Sithole, sy hy het die volste vertroue in hulle.