Vermeende stroper doodgeskiet in wildtuin
Loading player...
'n Vermeende stroper is Vrydagoggend in die wildtuin doodgeskiet. Twee ander het weggekom.
Woordvoerder, Ike Phaahla, sê 'n gids het 'n gas op 'n stappie vergesel toe hy drie vermeende stropers teegekom het.
Vuur is uitgeruil. Een is later dood aangetref. Hulle vermoed die ander twee het uit die park uit gevlug.
'n Vuurwapen, ammunisie en ander stropings-toerusting is by die man gekry.