Barberton DBV wys loseerders weg na perseel weer betree is
Loading player...
Die Barberton DBV sê hulle kan nie meer loseerders inneem nie, na hul perseel gisteraand vir die soveelste keer betree is.
Marlies Liebenberg sê hierdie keer is niks blykbaar gesteel nie.
Hulle kan egter nie die kans waag dat ‘n dier wat tydelik daar bly, gesteel word nie.
Sy sê hulle is besig om ‘n alarmstelsel te installeer.