ʼn Lewensdoel: Daarom is dit so uiters belangrik

Loading player...
Heidi Mollentze het in Maroela Media se ateljee kom kuier en met Esté Meyer Jansen gesels oor ʼn mens se lewensdoel en hoe die Japannese beginsel van "ikigai" jou kan help om dit te vind.
9 Jul 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min