Rudi Nagel 12 Julie 2021 - Kom Terug

Loading player...
Daar is tye waneer ons verlore raak; ons omstandighede van vrees en pyn en verlies vernietig ons geloof. Dit is tyd om terug to draai! Selfs as jy voel jy is so ver weg van God af...draai terug, Hy wag vir jou!
12 Jul 2021 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

RUDI NAGEL - Vrede is Gratis, Maar Nie Verniet Nie

Ontbyt op ’n Dinsdag is nooit volledig sonder Get Up and Go Ontbyt en ’n betekenisvolle gesprek nie. In hierdie episode gesels Brad saam met Rudi Nagel oor toerisme, kultuur, geloof en die diep betekenis van vrede as een van die vrugte van die Gees. Rudi deel sy unieke reis…
27 Jan 13 min

RUDI NAGEL - Die Vrug van die Gees: Ware Vrede wat Jy Kan Beleef

In hierdie diepgaande en eerlike podcast-episode is Rudi Nagel terug om verder te gesels oor die Vrug van die Gees, met spesifieke fokus op vrede soos beskryf in Galasiërs 5:22–23. Hierdie is nie ’n teoretiese Bybelstudie of ’n oppervlakkige geloofsgesprek nie, maar ’n praktiese en lewenswerklike verkenning van hoe vrede…
20 Jan 10 min

RUDI NAGEL - Vrae op Versoeningsdag - die Kuns van Geselskap en Selfaanvaarding

Op hierdie Versoeningsdag stel Rudi die diepgaande vraag: "Is ek versoen met myself?" Deur herkenbare tonele, van geselskap by die werkketel tot 'n ontmoeting in 'n trein, wys hy hoe ware verbinding en versoening in die alledaagse begin. Hy moedig luisteraars aan om grense te oorskry, 'n bietjie van jouself…
16 Dec 2025 12 min