Bid saam vir Indië

Loading player...
Jan Gouws, uitvoerende direkteur van Geopende Deure Suider-Afrika het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor die situasie tans in Indië. Christene word die afgelope vyf jaar al erger in die land vervolg. Gouws verduidelik wat die situasie tans daar is en hoe gelowiges met die Impact India-veldtog Christene in Indië kan ondersteun.
13 Jul 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

SkoolSlim | Om te lees is om te verstaan

In hierdie episode van “SkoolSlim” verduidelik Lotta Engelbrecht waarom ʼn liefde vir lees reeds in die vroeë kinderjare begin en hoe ouers en onderwysers saam die grondslag vir ʼn leeftyd van leer kan lê.
30 Jul 30 min

SkoolSlim | Wie bepaal die toekoms van ons skole?

Dié vraag staan sentraal in die tweede episode van SkoolSlim se tweede reeks, waarin dr. Leandie Bräsler van die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) met dr. Wynand Boshoff, VF Plus-woordvoerder oor onderwys, gesels oor die invloed van die regering van nasionale eenheid (RNE) en die Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys (Bela)…
17 Jul 27 min