Lunch Punch: Camino oor 'Burning Fire' enkelsnit

Loading player...
Camino van Mississippi gesels met Francois vanaf LA oor die 'Burning Fire' enkelsnit en video vanaf sy nuwe EP. Geïnspireer deur sy oom Wallace en tannie Peggie... Luister hier na die aangrypende verhaal van hoe hy basies van die straat af in Akon se Ferrari beland het en selfs vir 6 maande in sy huis gebly het.
15 Jul 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min