Emosionele intelligensie: Só kan dit jou help

Loading player...
Heidi Mollentze het in Maroela Media se ateljee kom kuier en met Esté Meyer Jansen gesels oor emosionele intelligensie. Sy verduidelik wat presies dit is, hoekom dit so belangrik is en hoe jy die soort intelligensie verder kan ontwikkel.
16 Jul 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min