
Lunch Punch: Marion Holm oor die lewe en Die Voordele Van Eierwit aanlyn
Loading player...
Die veelsydige aktrise, Marion Holm, vertel hoe sy uitdagings in haar lewe die hok slaan. Sy bly positief oor die lewe en haar loopbaan te midde van onvoorspelbare omstandighede en deel meer oor die aanlyn weergawe van Die Voordele Van Eierwit, 'n produksie wat sy saam met Margit Meyer-Rödenbeck aangepak het.