Gister Se Grotes: Vriende & kollegas onthou Shaleen Surtie-Richards

Loading player...
Mari Molefe van Heerden, Frans Swart, Casper de Vries, Heidi Bothma du Toit, Simon Rademan, Johny Klein, Hennie Smit & Lizz Meiring onthou vir Shaleen. Die veteraan aktrise is die afgelope week in die ouderdom van 66 oorlede. Haar staatsbegrafnis is op Sondag 13 Junie 2021 regstreeks vanaf Kaapstad op televisie uitgesaai.
13 Jun 2021 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Stef Bos oor 'Die Lewe Moet 'n Wals Wees'

Anelma loer in by Stef Bos. Met ‘n uitverkoopte vertoning (Stef Bos - Die Lewe Moet 'n Wals Wees) by die Fairtree Atterbury Teater, is daar geen bemarking nodig nie. Anelma gesels met hierdie ikoon van ‘n kunstenaar wat oor kontinente reis, taal en tyd spronge maak en elke liedjie…
27 Jan 26 min

Route326: Praating met Peach van Pletzen AKA Groothond

Peach van Pletzen van Praating, kry hierdie keer die Q’s en moet die A’s gee... Francois van Rensburg en Anelma van Heerden van #Route326 op GROOTfm 90.5, draai die kaarte om en gaan besoek hom in sy ateljee ‘Planet Awesome’ in Johannesburg. Groothond leer hulle hoe om te blaf en…
23 Jan 34 min