
Lunch Punch: Sean van Noordwyk groet Reitz van Getroud Met Rugby
Loading player...
Die akteur Sean van Noordwyk groet Reitz van Getroud Met Rugby - kykNET. Hy het met Francois gesels oor sy toekomsplanne en passie vir geestesgesondheid. Hy smag daarna om ‘n verskil te maak, veral in jongmense se lewens.