Willem Botha nooi jou om vreesloos te leef

Loading player...
Willem Botha is een van die ambassadeurs van vanjaar se Spar Women’s Virtual Challenge. Hy het met Esté Meyer Jansen van Maroela Media gesels oor die uitdaging wat hom na aan die hart lê en hoe om die hutsmerk van die 2021-uitdaging deel van jou eie lewe te maak
22 Jul 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min