
Om vir iemand in die bresse te tree
Loading player...
Wat beteken dit as jy sê Kolmuis vreet wasgoed? Of wat is die “bresse” in die idioom “om vir iemand in die bresse te tree”? Op Afrikaans.com se webwerf is pragtige visuele uitbeeldings van ’n hand vol Afrikaanse idiome. Su-an en Gerhard gesels oor ’n paar hiervan, asook waar enkeles vandaan kom.