VF Plus eis optrede van Mpumalanga LUR oor polisievoertuie

Loading player...
Die VF Plus in Mpumalanga sê hulle is uiters bekommerd oor die tekort aan polisievoertuie, veral in Ehlanzeni-distrik.
Volgens Werner Weber het verskeie eenhede voertuie wat vir weke in werkswinkels staan om herstel te word wat 'n gereelde tekort laat om misdaad mee te beveg.
Hy sê geld word bestee aan luukse voertuie, terwyl die eintlike tekort 'n betroubare vloot is waarmee hulle werk gedoen moet word.
Die party eis dat die LUR vir gemeenskapsveiligheid, Vusi Shongwe, dringend optree.
23 Jul 2021 9AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

Pumas soek tuis halfeind in SA Beker

Die Airlink Pumas het die Boland Kavaliers Sondag by Mbombela-stadion met 38-31 geklop in 'n riller wat agt drieë opgelewer het in die SA Beker. Dit plaas hulle, met 33 punte, tweede op die punteleer na Griekwas met 40 met die Cheetahs in derde plek met 30 punte. met slegs…
5 May 5AM 9 min

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min

Senteeko-dam nougekeurig gemonitor

Die De Kaap-besproeiingsraad waarsku die Senteeko-dam in die Suidkaap-rivier buite Barberton bly onveilig en onstabiel terwyl hulle die situasie noukeurig monitor. Waarskuwings bly in plek. Die DA-raadslid, Philip Minnaar verduidelik.
23 Jan 6AM 5 min