Twee pitbulls in Barberton gesteel
Loading player...
Twee pitbulls is die afgelope naweek in Barberton gesteel.
Marlies Liebenberg van die plaaslike DBV sê die honde is nie by hulle nie, maar hul eienaars het oor hulle navraag gedoen.
Weens gereelde inbrake neem die Barberton DBV nie meer putbull-honde in nie. Sy sê hulle is baie gewild.
Die tak is tans ook gesluit vir die publiek weens 'n positiewe Covid-geval. Dit was weer volgende week heropen.