Penreach bedank borge vir 67 boeke-projek

Loading player...
Penreach kon in Julie vir Mandela-maand, genoeg boeke insamel om 67 nuwe leeskampe op die been te bring.
Ronald Chanets, Penreach’s se bestuurder van die program gemik op geletterdheid en gesyferdheid, sê hulle het hul teiken met 200% oorskrei deur meer as 20 000 boeke ter waarde van R200 000 in te samel.
Dit is ten bate van grondslagfase kinders wat nie tot gepaste leesstof in hul huise toegang het nie.
29 Jul 2021 10AM Afrikaans South Africa Daily News · News Commentary

Other recent episodes

The Rhythm of Resilience

Lynette Nepaul penned her memoir "The Rhythm of Resilience" after surviving four different types of cancer over a decade. The book is meant to inspire, offer hope and get communities talking about cancer.
16 Jul 7AM 22 min

Pumas soek tuis halfeind in SA Beker

Die Airlink Pumas het die Boland Kavaliers Sondag by Mbombela-stadion met 38-31 geklop in 'n riller wat agt drieë opgelewer het in die SA Beker. Dit plaas hulle, met 33 punte, tweede op die punteleer na Griekwas met 40 met die Cheetahs in derde plek met 30 punte. met slegs…
5 May 5AM 9 min

Krane in Barberton-area loop droog

Barberton ondervind ook ernstige waterprobleme. Die DA-raadslid, Philip Minnaar, vra dat Mbombela-munisipaliteit 'n plan bedink en dit aan inwoners kommunikeer.
12 Feb 6AM 12 min

Callum Makiti met pannekoek

Callum Mac Pherson kan vinnig en aanhoudend baie pannekoek bak. Saterdag pak hy 'n nuwe uitdaging aan by die Maroela Makiti.
28 Jan 9AM 8 min