Bou jou selfvertroue in vier stappe

Loading player...
Heidi Mollentze het in Maroela Media se ateljee kom kuier en met Esté Meyer Jansen gesels oor selfvertroue. Sy verduidelik wat dit is en hoe jy dit kan opbou, want niemand verdien swak selfvertroue, of ʼn swak selfbeeld nie.
30 Jul 2021 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes

Aanbiddingsfees eersdaags gevier

“Elke keer wat ons vir die Here sing, elke keer wat ons ons fokus rig na die troon, sit ons ʼn hemelse kultuur hier op aarde. En soveel te meer in ons eie taal.”
26 May 13 min