KOPSKUIF - Gertjan Holtzhausen - ATKV en Gladiators span kragte saam teen boeliery.

Loading player...
31.07.2021 - Gertjan Holtzhausen - ATKV en Gladiators span kragte saam teen boeliery.
Ons gaan vandag kuier met Gertjan Holtzhausen, streeksbestuurder by Takke van die ATKV. Hierdie streeksbestuurder dryf tans ‘n program teen Boelie in skoolgemeenskappe en gaan met ons deel wat dit behels en waarom hierop gefokus word.

Gertjan gaan met ons deel wie hy is, sy pad tot nou en waarom hy besluit het om die ATKV as werksplek te kies.
Hy gaan ook met ons deel sy rol wat hy speel by die ATKV, en die doelwitte van die afdeling. Verder gaan hy met ons deel een van sy opwindende programme wat eersdaags uitgerol gaan word in skoolgemeenskappe. Ons gaan hoor waarom hy op hierdie fokus besluit het en wat hul graag hiermee wil bereik. Ons sien dus uit op met Gertjan te gesels
31 Jul 2021 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

KOPSKUIF - Taal, Identiteit en Lewende Erfenis | ’n Gesprek met Beverley McKelly

In hierdie inspirerende podsendings-episode gesels die verskilmaker Beverley McKelly oor taal en identiteit. Sy deel waardevolle insigte oor lewende erfenis, kultuurruiling en die belangrikheid van gemeenskap in die bewaring van kultuur. Beverley vertel ook hoe die ATKV-tak Sommer Net Ons ’n sterk en onwrikbare baken in haar gemeenskap geword het…
28 Feb 33 min

KOPSKUIF - Dr. Marlena Kruger oor Tegnologieverslawing: Die Impak van Slimfone op Jou Brein en Welstand

In hierdie insiggewende podcast-episode gesels Dr. Marlena Kruger, neuro-opvoedkundige en tegnologieverslawing-spesialis, asook uitvoerende hoof van MindUnique Education en TechnoLife Wise Foundation, oor die sielkundige, fisieke en emosionele impak van oormatige tegnologiegebruik. Ontdek die waarskuwingstekens van tegnologieverslawing, hoe slimfone en digitale toestelle breinontwikkeling en welstand beïnvloed, en watter praktiese oplossings, kursusse…
21 Feb 51 min