
DA vra Menseregtekommissie om tekort aan medisyne in Mpumalanga-hospitale te ondersoek
Loading player...
Die DA het die Menseregtekommissie (MRK) genader om tekorte aan medikasie in Mpumalanga-hospitale te ondersoek.
Jane Sithole sê hulle het aan die LUR vir gesondheid daaroor geskryf, maar niks het nog verander nie.
Jane Sithole sê hulle het aan die LUR vir gesondheid daaroor geskryf, maar niks het nog verander nie.