Werk met Vuur (WOF) na verwagting vanaand reeds in Kanada
Loading player...
109 brandweer- en bestuurslede van Werk met Vuur sal vanaand in Winnipeg arriveer om Kanada te help met brandbestrydingspogings.
Meer as honderd veldbrande woed reeds langer as twee weke in dele van die provinsie Manitoba.
Werk met Vuur-woordvoerder, Linton Rensburg, sê die afvaardiging het gisteraand vertrek. Van die totaal is sewe van die Laeveld.
Hulle sal na verwagting vir 34 dae ontplooi wees.