Witrivier-inwoners verby moeg na 'n week se wateronderbrekings
Loading player...
Witrivier-inwoners is keelvol dat hulle reeds 'n week lank gereelde wateronderbrekings ervaar.
Die “Power of eight-thousand”-groep se Pierre du Preez sê die dorp se waterinfrastruktuur is oud en moet vervang word.
Hy sê Mbombela-munisipaliteit se pogings om dit te probeer herstel dui op absolute onbevoegdheid.
Du Preez sê gemeenskapsorganisasies werk daaraan om 'n oplossing te vind.